David Doyle (akteur)

David Doyle
Geboortenaam David Fitzgerald Doyle
Geboorte (1929-12-01)1 Desember 1929
Lincoln, Nebraska, Verenigde State
Sterfte 26 Februarie 1997 (op 67)
Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur en regisseur
Aktiewe jare 1959–1997
Internet-rolprentdatabasis-profiel

David Doyle (1 Desember 1929 – 26 Februarie 1997) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Vigilante Force (1976), Capricorn One (1977), en The Adventures of Pinocchio (1996), en in die televisiereeks Charlie's Angels (1976).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy